Myne Myne Myne

Jak de Priester

Myne, myne, myne, myne al is dit eintlik Syne, syne, syne, syne Daar is geen medisyne Vir daai woordjie myne Die eerste woord wat ek kon sê Wat nêrens uit my mond kom lê Is alles wat ek sien Alles wat ek eet is myne Al behoort dit eintlik aan ‘n ander maatjie Dis sy nana dis sy speel ding ja dit is sy baadjie Vir een of ander rede voel ek dit is myne Myne, myne, myne, myne al is dit eintlik Syne, syne, syne, syne Daar is geen medisyne Vir daai woordjie myne Myne, myne, myne, myne al is dit eintlik Syne, syne, syne, syne Daar is geen medisyne Vir daai woordjie myne Ek het eintlik so baie speelgoed Daar is diere daar is karre daar is baie soet goed Maar elke keer as ek moet deel Sê ‘n stemmetjie dis myne Al het my sussie ook presies dieselfde Hare is net pinke en myne net die helfte Dan voel ek in my hart ek moet hare ook vat Want dis myne Myne, myne, myne, myne al is dit eintlik Syne, syne, syne, syne Daar is geen medisyne Vir daai woordjie myne Myne, myne, myne, myne al is dit eintlik Syne, syne, syne, syne Daar is geen medisyne Vir daai woordjie myne My mamma leer my elke dag om te deel Maar om alles te deel sal my net verveel Want alles wat ek sien Alles wat ek eet is myne By die skool sê my juffrou ons moet almal speel Ons maak beurte by die swaai ons moet die klei deel Maar altyd hoor ek ‘n stemmetjie wat fluister Dis myne Myne, myne, myne, myne al is dit eintlik Syne, syne, syne, syne Daar is geen medisyne Vir daai woordjie myne Myne, myne, myne, myne al is dit eintlik Syne, syne, syne, syne Daar is geen medisyne Vir daai woordjie myne Hoe sal ek leer dis goed om te deel? As my maatjies kom kuier moet ek my beteel As my sussie met my karretjies of turtles will speel Hoe gaan ek leer Dis nie alles myne nie? Myne, myne, myne, myne al is dit eintlik Syne, syne, syne, syne Daar is geen medisyne Vir daai woordjie myne Myne, myne, myne, myne al is dit eintlik Syne, syne, syne, syne Daar is geen medisyne Vir daai woordjie myne

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store