Totsiens Michael Jackson

Jak de Priester

Sky news het gesê Michael Jackson het gaan lê en Nooit weer wakker geword nie Dit was sy hart Die wêreld het gaan stil staan En oral op die nuus was daar Foto’s van sy lewe en sy dood Die mense het gerou Asof hy familie was ‘n Broer of ‘n suster ‘n Goeie vriend van my en jou Alles was so skielik Hy’t gister nog vertel van sy Nuwe show wat in London moes begin En soos Prinses Diana Was daar blomme waar jy kyk En kaartjies en fotos en briewe Ons gaan jou mis Ons gaan jou mis Ons gaan jou mis Totsiens Michael J Jy was die pop koning vir die wêreld en vir my En die moonwalk is seker vir ewig nou verby En jou stem net op CD’s en die radio te kry Totsiens totsiens Michael J Jou lewe was bizaar maar dis alles nou verby Jy sal nooit weet hoe dit voel hoe om in ‘n kar net rond te ry Sonder kameras wat jou volg Want jy is Michael J Totsiens Michael Al was jy so bemint gewees Die lewe het sy tol geeis Jy was in ‘n tronk gewees my vriend Al was jy in jou huis Op stage was jy ‘n icon Jy sal altyd ene bly Maar in jou hart was jy dalk eensaam Waar jy nou is is jy vry Dis die prys van fame en fortune Te duur om te betaal Die wêreld kan jou ryk maak Maar die wêreld Stroop jou kaal Dit stroop jou kaal Totsiens Michael J Jy was die pop koning vir die wêreld en vir my En die moonwalk is seker vir ewig nou verby En jou stem net op CD’s en die radio te kry Totsiens totsiens Michael J Jou lewe was bizaar maar dis alles nou verby Jy sal nooit weet hoe dit voel om in ‘n kar net rond te ry Sonder kameras wat jou volg Want jy is Michael J Totsiens Michael Jy was nooit eers ‘n kind gewees nie Jy moes sing van vyf jaar oud En hier lê jy nou in ‘n bed op vyftig ‘n Legend alleen en koud

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store