Die Faffie

Jak de Priester

As Prins Harry in ‘n suit staan voor ‘n faffie En ons almal met ‘n plan werk soos ‘n Rassie Dra ons almal soos een man ons land se flaggie Ons hou die beker in die lug ons kon nie wag nie En die politiek was still want die mense het gegil Daar was samesyn gewees ons was almal in die gees ou bees Kom ons almal dra ‘n faffie Kom ons dra ons land se flaggie Ons almal is Suid Afrikaners En ons is so lief vir rugby Kom ons almal dra ‘n faffie Swaai ons boude met ons flaggie As ons almal net wil saam swaai Soos wat ons saam staan met die rugby As Eddie Jones so uitoorlê was deur ‘n faffie En die Engelse verloor het teen ons flaggie As ons die wêreld weer kon wys ons is nie bang nie As ons op spoed is sal niemand ons kan vang nie En die politiek was stil want ontenigheid was nul Ons was almal in die gees ou bees Kom ons almal dra ‘n faffie Kom ons dra ons land se flaggie Ons almal is Suid Afrikaners En ons is so lief vir rugby Kom ons almal dra ‘n faffie Swaai ons boude met ons flaggie As ons almal net wil saam swaai Soos wat ons saam staan met die rugby As Prins Harry ook ‘n bier drink voor ‘n faffie En die wêreld om ons sien dat ons nie bluff nie As ons polisie 'n polisie word die Rand weer sterk Sal ons almal saam kan staan sal hierdie land kan werk Kom ons almal dra ‘n faffie Kom ons dra ons land se flaggie Ons almal is Suid Afrikaners En ons is so lief vir rugby Kom ons almal dra ‘n faffie Swaai ons boude met ons flaggie As ons almal net wil saam swaai Soos ons saam staan met die rugby Kom ons almal dra ‘n faffie

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store