In Ons Bubble

Jak de Priester

Ja ons woon in ons bubble ek en jy In 'n drie slaapkamer meenthuis met goeie sekuriteit Voel ek en my vroutjie veilig meeste van die tyd Ons het 'n swembad vir die kinders en ‘n grasperk vir ons hond En in my Fortuner hou ons vakansie en dan ry ons rond In die oggend is dit 'n malhuis want ons moet klaar maak vir die werk En die kinders moet by die skool uitkom om te leer En na 'n heeldag se geswoeg en sweet vir 'n appel en 'n ui Parkeer ek my kar onder die afdak want dis waar ons bly En as die son sak kyk ons TV en my vrou kook 'n storm los Almal is weer honger almal is weer dors En ek maak net planne om ryk te word En ek oefen by die gym om gesond te bly Maar intussen woon ons lekker in ons bubble ek en jy Ja intussen woon ons lekker in ons bubble ek en jy Vrydag middag vier uur is die hoogte punt van die week Ek is op ge-psych ek kannie wag om ‘n vuurtjie aan te steek En ons woon hier in Suid Afrika in hierdie sonskyn lekker weer En my 4x4 met die radio aan deur die verkeer En as die son sak kyk ons TV en my vrou kook 'n storm los Almal is weer honger almal is weer dors En ek maak net planne om ryk te word En ek oefen by die gym om gesond te bly Maar intussen woon ons lekker in ons bubble ek en jy Ja intussen woon ons lekker in ons bubble ek en jy Saterdag gaan ons Mall toe sodat die kinders rond kan loop En my vroutjie het altyd nodig om ook ietsie te koop Maar Saterdag middag kom my pelle dis die Stormers teen die Bulle En die vuurtjie brand al weer en my vrou drink haar pille En as die son sak kyk ons TV en my vrou kook 'n storm los Almal is weer honger almal is weer dors En ek maak net planne om ryk te word En ek oefen by die gym om gesond te bly Maar intussen woon ons lekker in ons bubble ek en jy Maandag oggend is weer pot blou ek is baie baie moeg Ek is uitgeput soos ons mediese fonds En ek sukkel maar weer deur die spits verkeer En ek kla seker verniet want dis lekker weer Maar eintlik wil ek op die strand lê daar by die see Met 'n cocktail en 'n vissie wat braai daar by die see En as die son sak kyk ons TV en my vrou kook 'n storm los Almal is weer honger almal is weer dors En ek maak net planne om ryk te word En ek oefen by die gym om gesond te bly Maar intussen woon ons lekker in ons bubble ek en jy Ja intussen woon ons lekker in ons bubble ek en jy Intussen woon ons lekker in ons bubble ek en jy

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store