Die Oom Song

Jak de Priester, D.Ozi

Ek ken hierdie man van Pretoria Sy bynaam is mos Spyker Van der Merwe Hy bly alleen op die plotte uit Met sy bakkie en sy honde en sy perde Everybody loves Oom Spyker Want hy kan kuier tot die son opkom En as die Blou Bulle speel op Loftus Laat die pom pom girls hom blom dan sê hy Moet my asseblief net nie oom noem nie Want ek is nie met jou tannie getroud nie Moet my asseblief net nie oom noem nie Anders vat ek nie so lekker aan jou boud nie Moet my asseblief net nie oom noem nie Want dit is nie baie rock en roll nie Ek kyk MK en ek jol ek sit alles op die ball ‘n Mens is so oud soos jy voel Sonja Herholdt was sy hero Met Ek Verlang Na Jou Deesdae Juanita En die cooler Jack Parrow In die week is dit hy en op Sondae is dit sy Op Saterdag sal jy hom nêrens as op Loftus kry Met 'n smile op sy bakkies en ‘n bier in sy hand Met sy vriende in ‘n losie aan die ooste kant Dan sê hy moet my asseblief net nie oom noem nie Want ek is nie met jou tannie getroud nie Moet my asseblief net nie oom noem nie Anders vat ek nie so lekker aan jou boud nie Moet my asseblief net nie oom noem nie Want dit is nie baie rock en roll nie Ek kyk MK en ek jol ek sit alles op die ball ‘n Mens is so oud soos jy voel Oom Spyker is al vyftig But he’s still twenty in his heart His children live in England En sy vrou het hom vroeg verlaat Almal vra altyd oom Spyker Waar het jy jou bynaam gekry? Dan glimlag hy deur sy bier se glas En sê ek het al vroeg in my lewe begin vry maar Moet my asseblief net nie oom noem nie Want ek is nie met jou tannie getroud nie Moet my asseblief net nie oom noem nie Anders vat ek nie so lekker aan jou boud nie Moet my asseblief net nie oom noem nie Want dit is nie baie rock en roll nie Ek kyk MK en ek jol ek sit alles op die ball ‘n Mens is so oud soos jy voel Now it’s sad how the story ends Want oom Spyker was ‘n liefdevolle mens Die lewe was ‘n joy en nie 'n struggle nie Om te worry maak mens oud en kens One night alone in his Blou Bul bar Het hy 'n vreemde selfoon hoor lui Hulle het alles gesteel en op sy bakkie gelaai En hom daar in sy Blou Bul trui gekry En ek onthou hoe hy altyd gesê het Moet my asseblief net nie oom noem nie Want ek is nie met jou tannie getroud nie Moet my asseblief net nie oom noem nie Anders vat ek nie so lekker aan jou boud nie Moet my asseblief net nie oom noem nie Want dit is nie baie rock en roll nie Ek kyk Mk en ek jol ek sit alles op die ball ‘n Mens is so oud soos jy voel

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store