Mija Se Sterretjies

Jak de Priester

Kyk hoe daardie son oor die berge verdwyn Liewe Jesus het dit als gemaak Hy maak ons hartjies rein Kyk hoe groet die sterretjies Diep in die nag Kyk hoe daardie maan in die donker vir ons lag Skyn al die sterretjies Skyn oor my Miskien as ek gaan slaap Sal die lig by my kom bly Skyn liewe maanlig Skyn oor ons land Dan sien ek in my drome weer die see se spierwit sand Dan sien ek in my drome weer die see se spierwit sand Kyk hoe daardie maan in die Donker nag beweeg More sal die son weer skyn En die daglig aan ons kleef Kyk hoe mooi is die Suiderkruis En die Melkweg om ons heen Kyk hoe Liewe Jesus ons Met naglig almal seën Skyn al die sterretjies Skyn oor my Miskien as ek gaan slaap Sal die lig by my kom bly Skyn liewe maanlig Skyn oor ons land Dan sien ek in my drome weer die see se spierwit sand Dan sien ek in my drome weer die see se spierwit sand Skyn al die sterretjies Skyn oor my Miskien as ek gaan slaap Sal die lig by my kom bly Skyn liewe maanlig Skyn oor ons land Dan sien ek in my drome weer die see se spierwit sand Dan sien ek in my drome weer die see Se spierwit sand

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store