Roer Jou Voete

Jak de Priester

Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer O roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer En wees versigtig om so skelmpies na my te loer Want bokkie ek en jy lê agter ‘n toe deur en vry Want bokkie ek en jy lê agter ‘n toe deur en vry O bokkie ek en jy lê agter ‘n toe deur en vry En jou pa sê vir my ek moet maar liewer my ry hier kry Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer O roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer En wees versigtig om so skelmpies na my te loer Hou my vas swaai my rond ek proe die liefde in jou mond Hou my vas swaai my rond ek proe die liefde in jou mond Hou my vas swaai my rond ek proe die liefde in jou mond En jou pa sê vir my ek moet maar liewer my ry hier kry Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer O roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer En wees versigtig om so skelmpies na my te loer Jou Pa kyk na my met vuur in sy oë Hy probeer my gedagtes lees Maar jy het lankal my hart gesteel Al moet ek my lewe vrees Want bokkie ek en jy, lê agter ‘n toe deur en vry En jou pa sê vir my ek moet maar liewer my ry hier kry Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer O roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer En wees versigtig om so skelmpies na my te loer Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer Roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer O roer jou voete, roer jou voete oor die bar se vloer En wees versigtig om so skelmpies na my te loer Hou my vas en swaai my rond Ek proe die liefde in jou mond Want bokkie ek en jy staan orals op die dansvloer en vry

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store