Sporelied

Jak de Priester

Ons spore lê vêr oor die land Tot oor die see se witste sand Ons vure sal steeds helder brand Ons vier ons vryheid in ons land My mooiste drome rys al weer Na bosveld nagte en donderweer Dit bring ons vreugde vir die jaar Dit leer ons liefde vir mekaar Want ons hart is hier in die veld Waar die doring bome groei en strome vloei Elke dag en elke nag bring nuwe krag Maak ons nuwe spore Voortrekker spore Ons spore lê vêr oor die land Ons maak 'n kampvuur selfs in die sand En ons almal bou 'n hegte band Ons vorm die toekoms van ons land Want ons hart is hier in die veld Waar die doring bome groei en strome vloei Elke dag en elke nag bring nuwe krag Maak ons nuwe spore Voortrekker spore Ons wil ons harte vir jou wys Ons is diensbaar hier en in elke huis Elke dag maak ons spore Nuwe spore Want ons hart is hier in die veld Waar die doring bome groei en strome vloei Elke dag en elke nag bring nuwe krag Want ons harte is hier in die veld Waar die doring bome groei en strome vloei Elke dag en elke nag bring nuwe krag Maak ons nuwe spore Voortrekker spore Maak ons nuwe spore Voortrekker Spore

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store