Dit is die wêreld waarin ons leef dit is die reëls
Ons is die mense maar wie's in beheer?
Ons volg die sisteem
Maar gee hul rerig om?
Ek lig my hande op, my voete vas op die grond
More sal beter bring
Ek lig my hande op, my voete vas op die grond
More sal beter bring
Maar wat as ons saam staan sal dinge verander?
Is dit ons skuld hier jy blameer die ander
Ons stem vir vryheid ons kinders se drome verdwyn voor ons oë
Ons volg die sisteem
Maar gee hul rerig om?
Ek lig my hande op, my voete vas op die grond
More sal beter bring
Ek lig my hande op, my voete vas op die grond
More sal beter bring
Sal beter, beter bring
Sal beter, beter bring
Ek lig my hande op, my voete vas op die grond
More sal beter bring
Written by: ADELE FOUCHE, ERIKA PRETORIUS, LIESL HELENE BOTHA, VAN BLOMMESTEINLyrics Licensed & Provided by LyricFind
Create your own version of your favorite music.
Sing now