Swerwers

Saarkie

Waar die liggies oor die pad skyn Verdof en later verdwyn Voel ek die hartklop Dis 'n duisend dromme wat ruim Hier vind ons swerwers tuiste Daar is oorlog in ons huise Die ritme roep my Gee ons 'n jaar in die son 'n Jaar, 'n jaar in die son Gee ons 'n jaar in die son 'n Jaar, 'n jaar in die son 'n Jaar in die son As ek stil staan op kyk Sal die sterre my kan heel kry? Sal dit my donker na sonskyn kan verruil? Hier vind ons swerwers tuiste Daar is oorlog in ons huise Die ritme roep ons Gee ons 'n jaar in die son 'n Jaar, 'n jaar in die son Gee ons 'n jaar in die son 'n Jaar, 'n jaar in die son 'n Jaar in die son Gee ons 'n jaar in die son 'n Jaar, 'n jaar in die son Gee ons 'n jaar in die son 'n Jaar, 'n jaar in die son 'n Jaar in die son

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store