Nuwe Jaar

Saarkie

Mense sê dis te laat ek dink dis nog vroeg Om myself te vind om myself te wees Mense sê jy moet lewe ek dink dis genoeg Ek sal my vrede vind in dit wat ek soek Ek wag vir die nuwe jaar dat ek oor kan begin Na 'n helse jaar en 'n helse tyd Sal jy my kan optel in die nuwe jaar? Want ek's vir jou en jy's vir my Ek sal jou optel in die nuwe jaar So smelt ons harte saam oor tyd Die wat ons verloor het en die wat nog bly So leer ons vrede maak met pyn Solank jy kan lag in saamesyn Sal ons saam kan stap in die nuwe jaar? Na 'n helse jaar en 'n helse tyd Sal jy my kan optel in die nuwe jaar? Want ek's vir jou en jy's vir my Ek sal jou optel in die nuwe jaar Na 'n helse jaar en 'n helse tyd Sal jy my kan optel in die nuwe jaar? Want ek's vir jou en jy's vir my Ek sal jou optel in die nuwe jaar Want ek's vir jou en jy vir my Ek sal jou optel in die nuwe jaar

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store