Diktator

Saarkie

In jou taal vertel jy ons 'n leuen verhaal Maar wie gee om van ryke maak jou visie dom Dag na dag dryf ons in die afgrond in You must be late Jy neem alleen besluit Is daar iemand wat jou glo? Want ek sien deur jou Ek sal in jou skadu bly Jou donkerkant my onder kry Jou maniere my versmart Totdat ek myself verloor Ek sien deur jou Jou sindaat is omreties verby Ongeseen wil ek vir myself bevry En soveel leuens was net te veel vir my Nou gaan ek vir, vir myself baklei Is daar iemand wat jou glo want ek sien deur jou Maar dit is vir my hart se pyn en seer En dit is vir elke oorlog en geweer Hierdie diktator maneer is jy nie meer Hierdie diktator maneer is jy nie meer Ek sal nie in jou skadu bly Jou donkerkant my onder kry Jou maniere my versmart totdat ek myself verloor Ooh o ek sien deur jou Ooh ek sien deur jou Ooh ek sien deur jou Ooh ek sien deur jou

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store