Die grondpad kronkel tot by die son
Die doring en die heukel blare groei daarom
Iewers op die stofpad het die kar begin gly
En binne vyf sekondes was als verby
'n Oomblik tussen jou en my
Teen alles wat ek uit die lewe kon kry
Verdwyn in die doode ryn
Dis net jou spokie wat oor bly
Ons lewens pad
Is ons oppad na die see
Die see is die doodloop punt van alles in oorvloed gee
En tussen al die dinge het ek besef
Dat die golwe gaan ons almal eendag tref
'n Oomblik tussen jou en my
Teen alles wat ek uit die lewe kon kry
Verdwyn in die doode ryn
Dis net jou spookie wat oor bly
Die voetstappe in die gang
Laat my huis toe verlang
Die snye in my voet maak my bang want 'n haai sal my vang
Die voetstappe in die gang
Laat my huis toe verlang
Die snye in my voet maak my bang want 'n haai sal my vang
'n Oomblik tussen jou en my
Doen alles wat ek uit die lewe kon kry
Verdwyn in die doode ryn
Dis net jou spookie wat oor bly
Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Create your own version of your favorite music.
Sing now