Reën in 'n donder ons sug maar snags
Rollende wolke wat oor die stad draf
In die staat in die strate remoer
Jy sal moet bid vir reën as jy wil boer
Skadus van die nag
Serenesse wat lag
Ek voer aan na die warm holte van jou hand
Ons lewe in 'n Afrika land
In my hart 'n gevoel wat my weg vat
Ooh maar ons bly
Weg uit vir boland tot teen die vallei
Rasende water wat oor die klippe gly
Maar in die staat 'n remoer
In die straat 'n remoer en jy sal moet bid vir reën as jy wil boer
Skadus van die nag
Serenesse wat lag
Ek voer aan na die warm holte van jou hand
Ons lewe in 'n Afrika land
In my hart 'n gevoel wat my weg vat
Ooh maar ons bly
Gatvol vir onetiese aptyd (Maar ons bly)
Gatvol vir die moorde vir die moord van ons neem
Ek voer aan na die warm holte van jou hand
Ons lewe in 'n Afrika land
In my hart 'n gevoel wat my weg vat
Ooh maar ons bly
Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Create your own version of your favorite music.
Sing now