Vir Altyd

Saarkie

En soms voel ek jy't my oë miskyk Leef jy soos gister alles gly net verby Sê my kom jy saam? Ek wil nie eensaam bly nie Jou hande wys die roete waarheen my hart verhuis Waarheen my hart verhuis Want hier binne dans jou Vrede so saggies hier in my Hou net vas ek sal bly Vir nou en vir altyd, en vir altyd En soms voel jy moedeloos met my Jy dra jou hart op jou mou Maar jou hande dra my Sê my kom jy saam? Ek wil nie eensaam bly nie Jou hande wys die roete waarheen my hart verhuis Waarheen my hart verhuis Want hier binne dans jou Vrede so saggies hier in my Hou net vas ek sal bly Vir nou en vir altyd, en vir altyd In hierdie moeilike tyding Lewe ons nog in verbeelding Dan dra ons ons kersies brandende hoop na die son, na die son Sou die winter maande ons inhaal Die volmaan verdwyn in 'n sekel Hernu ek jou stem hernu ek ons tyd Vir altyd bly ons in die son Die winde dans jou vrede so saggies hier in my Hou net vas ek sal bly Vir nou en vir altyd En vir altyd

Written by: ADELE FOUCHE, VAN BLOMMESTEINLyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store