Sinnelose drome en pratery maak ons mak
Dis my reg om te sê leer werk suck
Hoekom moet ons in 'n boksie lewe?
Wat die wêreld vir ons maak
Hoe jy hieroor voel
Wel dis jou eie saak
Ek ken die waarheid en ek lewe in die lig
Hoekom moes ons van ons eie wil afrig
Die wêreld is gebreek
En ons is gevangenisse in die reën
Hy sal sy hande vir jou leen
Droog af die water
Droog af die water
Soms is ons emosioneel
Net so 'n bietjie verward
Maar ek sal nooit laat gaan nie
Hierdie is my pad
Vir die eerste keer ek lewe
En 'n dowwe spieël beeld van wie ek regtig is
Die wêreld is gebreek
En ons is gevangenisse in die reën
Hy sal sy hande vir jou leen
Droog af die water
Dis nie in my hande nie worries is verby
Deur Yahoo het ek sin in my lewe gekry
Die wêreld is gebreek
En ons is gevangenisse in die reën
Hy sal sy hande vir jou leen
Droog af die water
Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Create your own version of your favorite music.
Sing now