Ons is die vrouens van Afrika ooh ooh
Afrika ooh ooh
Ons word sidderend ons word desperaat
Ons geduld raak op en ons raak lus om op te staan
En ons sal weer, ons sal weer ons skoene uit trek
En ons sal weer kaalvoet mars
En ons sal weer sing ons sal weer gehoor word mmmm
Ons is die vrouens van Afrika ooh ooh
Afrika ooh ooh
Ons is hier vir die honger kinders van ons land
Ons versprei ook soos die vlamme van 'n veldbrand
Ons stem sal weer, ons sal weer die kreed weergalm
En ons sal weer kaalvoet mars
En ons sal weer sing
Ons sal weer gehoor word mmmm
Ons is die vrouens van Afrika ooh ooh
Afrika ooh ooh
En ons sal weer kaalvoet mars
En ons sal weer sing
Ons is die vrouens van Afrika ooh ooh
Afrika ooh ooh
Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Create your own version of your favorite music.
Sing now