Sê my hoor jy nog die geluide in die nag?
Luister jy ook al slaap jy vas?
Weet jy tyd gly?
Mens sal dit nooit terug kan kry
Dis altyd lekker om wakker te bly in die nag
Reënweer kom nader
Bring jou bietjie nader
Reënweer kom nader
Bring jou bietjie nader
Vind jy vir my
Ook darem meer as net ok?
Want ek wou lankal vir my hart gesê het ek weet dis jy
Sal jy saam my
Vir die reënweer lê en wag?
Sal jy saam met my blitse kyk in die nag?
Reënweer kom nader
Bring jou bietjie nader
Reënweer kom nader
Bring jou bietjie nader
Reënweer kom nader
Bring jou bietjie nader
Reënweer kom nader
Bring jou bietjie nader
Reënweer kom nader
Bring jou bietjie nader
Reënweer kom nader
Bring jou bietjie nader
Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Create your own version of your favorite music.
Sing now