Nader Aan My

Saarkie, Jan Blohm

En ek tel die druppels reën Wat op my ruit vergader Miskien bring dit jou nader Nader aan my En ek soek die mooiste oomblik En ek sien die gedagte vrolik En miskien bring dit jou nader Nader aan my Nader aan jou nader aan my Die belofte in jou oë maak my vry Brand 'n kersie teen die donker Engel vir my Trek aan jou Sondag special Gooi die rooiwyn by die drumpel My voete ken die grondpad Nader aan jou En hou my vas teen die donker En 'n skimmer teen die venster Oor die brief in my hart Nader aan jou Nader aan jou nader aan my Die belofte in jou oë maak my vry Brand 'n kersie teen die donker Engel vir my En ek staar al vir ure Na die krake teen die mure Die lig op my lyf nader aan jou Nader aan jou nader aan my Die belofte in jou oë maak my vry Brand 'n kersie teen die donker Engel vir my

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store