Dans Net Vir Jou

Saarkie

Laat in die aande Vroeg in die dag Ek wonder of jy weet dat ek vir jou oproep wag? Wat is jou drome? Waarheen wil jy gaan? Weet jy dat ek altyd by jou sal staan? Hier by my sal jy die vrede kry Wat jou stille soeke laat verdwyn Gee my net 'n kans om jou te wys hoe ek dans Want ek dans net vir jou Elke tree wat ons gee Ek wonder of jy weet Dat ek ons spore bou? Wat is my drome? En waarheen wil ek gaan? Ek hoop dat jy altyd by my sal staan Hier by my sal jy die vrede kry Wat jou stille soeke laat verdwyn Gee my net 'n kans om jou te wys hoe ek dans Want ek dans net vir jou Dis 'n lang pad wat voorlê Maar dis korter saam met jou Hier by my sal jy die vrede kry Wat jou stille soeke laat verdwyn Gee my net 'n kans om jou te wys hoe ek dans Want ek dans net vir jou Hier by my sal jy die vrede kry Wat jou stille soeke laat verdwyn Gee my net 'n kans om jou te wys hoe ek dans Want ek dans net vir jou Want ek dans net vir jou

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store