Chuck Norris

Saarkie

Ek het hom op 'n Maandag middag raak geloop Hy staan daar in die tou terwyl ek Disprins koop Hy't brood, melk en komkommer Verloor eerder maar net my nommer En hy sê Hallo baby hoe lyk dit nou? Ek sê wat wil jy hê moet ek sê vir jou? Mmm gaan kam eerder jou hare As ek speel is dit net kitare Jy bel my Na middernag Vertel my ooh besef jy dat ek lag? 'n Inigma al vir soveel jare Hoekom highlight sommige mans hulle hare? Meneer Texas Walker Lyk me jy het 'n stalker ooh Hi I'm Norris I'm working at the florist I look like Chuck Norris don't you think? With my new rork time an artist Jy bel my Na middernag Vertel my ooh besef jy dat ek lag? Ek hoor hoe jy fluit En jy kan gaan skuit By die ice rink Meneer Los my net uit Los my net uit, uit, uit

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store