As Dinge Anders Was

Saarkie

Ek wonder of jy my sien hier waar ek voor jou staan? Dis die anders in jou oë as jy sê hy moet gaan Weet jy my hart lê hier in die palm van jou hand? Kon jy dit voel in jou hart of dalk in jou verstand? Afstand is niks nie sê die mense om ons nou Wat moet ek doen as jy my los gaan ek nou vou? In jou afwesigheid moet ek worstel met die stukkies van my siel Moet ek myself nou te vind in die refleksie van my siel? In die refleksie van my spieël? Dink jy as dinge anders was Kon ons nog saam sing? Dink jy as dinge anders was Kon ons nog saam sing? Dink jy as dinge anders was Kon ons nog saam sing? Dink jy as dinge anders was Kon ons nog saam sing?

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store