Al Wat Ek Ken

Saarkie

Wat dink jy as dit reën? Die hemel se trane die aarde seën Wel ek dink die heeltyd aan jou Jy is die enigste een wat my rustig hou En ek ek sal jou optel saam met die wind En ek, ek sal jou soek in die koue tot ek jou vind Want jy is al Jy is al wat ek ken Al wat ek ken Wat dink jy as die son skyn? Die hemel sy strale die aarde ryn Wel ek dink die heeltyd aan jou Jy's die skemer wat my toevou En ek, ek sal jou optel saam met die wind En ek, ek sal jou soek in die koue tot ek jou vind Want jy is al Jy is al wat ek ken Al wat ek ken Waar ook al die tyd ons twee sal vat Ek sal altyd die reën wees op jou stof pad Jou stof pad En ek, ek sal jou optel saam met die wind En ek, ek sal jou soek in die koue tot ek jou vind Want jy is al Jy is al wat ek ken Al wat ek ken

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store