En hart pyn en sonskyn
En daar deur die vuur geloop en
Het jy klaar verdwyn?
En is jy en was jy
Ooit tog lief vir my en
Hoop ek's lief vir jou (Lief vir jou)
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam waar's jy nou?
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang
En kom terug en verlig
Al my worries ons is nes
Jy sê verlê deur die traan en deur my vles
Maar ek's bang jy verlang
Deur die jaar en sê jy bly
Hoop ek's lief vir jou
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam waar's jy nou?
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam
Waar's jy nou?
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam waar's jy nou?
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam waar's jy nou?
Ai my lam
As die hemel aan jou lippe hang en
Ai my lam waar's jy nou?
Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Create your own version of your favorite music.
Sing now