Sally Williams Nougat

Saarkie, Jak de Priester

Ek het jou dopgehou Met ‘n jas in jou hand Deur doeane gespook Na ‘n nuwe land Jou oë was nat gehuil Maar jou hart was braaf Mens is eenkeer jonk Mens is eenkeer laf Daar lê ‘n vreemde daarbuite Lê ‘n pond of twee Selfs die liefde kan wag Ja die tyd sal leer Maar ek moet nou gaan Ek sien jou eendag weer Deur die internet Kan ons nog kommunikeer Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn Mall Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol Ek mis die Sally Williams nougat by die Groenkloof Spar Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean Ek mis die vat van jou hande in ‘n moviescene Ek mis jou naam op my foon en jou SMS Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV Ek mis jou liefde jy’t belowe jy vir my nog sou gee ‘n Brief in die pos is wat ons liefde was Ek en jy is met die tyd belas Vir die eerste maand was my hart verniel Oral waar ek kom is ek ‘n derde wiel Maar die tyd sal leer Was ons woorde Ek het lief was jou brief Jy’s ‘n poet my ding jy moet aanhou sing Deur die internet Praat ons gou gou weer Ek mis die Dinsdagaand movies by die Brooklyn Mall Ek mis die stoei geveg sessies as ek oor jou rol Ek mis die Sally Williams nougat by die Groenkloof Spar Ek mis die lekker sagte leerseats van jou nuwe kar Ek mis die koffie met die skuim op en jou stywe jean Ek mis die vat van jou hande in 'n moviescene Ek mis jou naam op my foon en jou SMS Ek mis jou mond en jou hande en ook al die res Ek mis die Sondagoggend breakfast en jou DSTV Ek mis jou liefde jy't belowe jy vir my nog sou gee Ek mis jou liefde jy't belowe jy vir my nog sou gee Ek mis jou liefde jy't belowe jy vir my nog sou gee Maar ek moet nou gaan ek sien jou eendag weer Deur die internet kan ons tog kommunikeer Daar lê 'n vreemde daarbuite Lê 'n pond of twee Selfs die liefde kan wag Ja die tyd sal leer

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store