Rooi Lippe

Jak de Priester

Daar’s ‘n baie mooi meisie in woonstel trippel twee Sy dra kort rompies selfs ver van die see Haar lippe is rooi en haar oogies is mooi Haar stem so husky as sy drankies in gooi Sy het die oulikste houding as sy iewers heen stap Sy dra klein broekies van geskeurde lap Maar sy weet net hoe en sy weet net waar Nog voor dat ek kon keer was ek ‘n slaaf vir haar Want sy kan toor met my sy kan dans met my Sy kan lag met my sy kan huil saam met my Sy kan lê by my sy kan alles kry Sy kan slaap by my moet net nie huis toe ry Want sy spook by met my ja sy cocktease my Sy verlei my as ek my weer kan kry Want as ek kyk vir my is ek mal verby Ek wil die res van my lewe in haar arms bly Daar’s ‘n baie mooi meisie in woonstel trippel twee As ek eendag net die guts het gaan ek alles vir haar gee Hoe sal ek maak om haar aandag te kry? Hoe sal ek te werk gaan om my liefde te belei? Wat gaan ek doen as sy vergeet van my? Hoeveel jare gaan ek suffer of van hartseer ly? Daar is een klein probleempie met ‘n meisie soos daai Sy het die mooiste been indent want as die wind haar rokkie op waai Want sy kan toor met my sy kan dans met my Sy kan lag met my sy kan huil saam met my Sy kan lê by my sy kan alles kry Sy kan slaap by my moet net nie huis toe ry Want sy spook by met my ja sy cocktease my Sy verlei my as ek my weer kon kry Want as ek kyk vir my is ek mal verby Ek wil die res van my lewe in haar arms bly Daar’s ‘n baie mooi meisie in woonstel trippel twee As ek eendag net die guts het gaan ek alles vir haar gee Hoe sal ek maak om haar aandag te kry? Hoe sal ek te werk gaan om my liefde te belei? Maar almal kyk na haar en sy glimlag so mooi Ek weet nou presies hoekom is haar lippe so rooi Want sy kan toor met my sy kan dans met my Sy kan lag met my sy kan huil saam met my Sy kan lê by my sy kan alles kry Sy kan slaap by my moet net nie huis toe ry Want sy spook by met my ja sy cocktease my Sy verlei my as ek my weer kon kry Want as ek kyk vir my is ek mal verby Ek wil die res van my lewe in haar arms bly

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store