Tot Die Dood Ons Skei

Jak de Priester

Jy wonder of my hart die woorde bedoel Dat ek jou lief het is dit net ‘n gevoel? Sal ons geluk kan vind net ek en jy? Die wêreld ingaan in die vreemde gaan bly Ja ek sal saam gaan maar net saam met jou Elke liewe oomblik van ons liefde onthou Ek skryf die storie van ons lewe saam Ek vat jou hand waarheen ons ook al gaan Tot die Hemel val en Hy jou kom haal Tot die maan en die sterre en als vergaan Sal ek by jou bly tot die dood ons skei Tot die aarde kwyn en die son ophou skyn Tot die see en die berge en als verdwyn Sal ek by jou bly tot die dood ons skei Ek het jou my alles my alles beloof My hart my liggaam en my geloof Ek sal jou liefhê waarheen jy ook al gaan Na vreemde lande waar ons niks kan verstaan nie As jy nog wonder of ek joune is Ek maak die koffie as jy hartseer is Ek sien my kinders in die huis van jou oë Dis wat maak dat ek in liefde kan glo Tot die Hemel val en Hy jou kom haal Tot die maan en die sterre en als vergaan Sal ek by jou bly tot die dood ons skei Tot die aarde kwyn en die son ophou skyn Tot die see en die berge en als verdwyn Sal ek by jou bly tot die dood ons skei Tot die Hemel val en Hy jou kom haal Tot die maan en die sterre en als vergaan Sal ek by jou bly tot die dood ons skei Tot die aarde kwyn en die son ophou skyn Tot die see en die berge en als verdwyn Sal ek by jou bly tot die dood ons skei Sal ek by jou bly Tot die dood ons skei

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store