Die Pasop Liedjie

Jak de Priester

Daar kom ‘n oomblik in almal se lewe Waar jou temperatuur opstyg en jou onderlyf bewe En jou hand raak verlore onder iemand se klere Daar kom ‘n oomblik waar julle alleen is En ek voel soos in ‘n movie waarvan jy die akteur is Jou hormone klap hande en jou liggaam kry tande So ek sê pasop, pasop, pasop vir die kieme Pasop, pasop vir die stokstywe rieme Pasop, pasop dis waar babas vandaan kom Want spyt kom so vining maar spyt kan ook laat kom Pasop, pasop as die oomblik te groot word Staan op doen push-ups dat daai oomblik weer klein word Aai dis so lekker maar ‘n baba slaap nooit Ek maak jou nie bang nie maar jy maak hom self groot Daar kom ‘n oomblik in almal se lewe Waar verstand nie meer werk nie En met jou onderlyf lewe En ek sê nie dis sleg nie nee nee nee nee nee Ek sê net dink mooi Want daar kom ‘n oomblik waar julle alleen is En nou moet jy mooi dink of jy ‘n man of nog ‘n seun is En ek weet jy’s ‘n bul en jy wil en jy kan Maar daai oomblik kan duur wees So ek sê pasop, pasop, pasop vir die kieme Pasop, pasop vir die stokstywe rieme Pasop, pasop dis waar babas vandaan kom Want spyt kom so vining maar spyt kan ook laat kom Pasop, pasop as die oomblik te groot word Staan op doen push-ups dat daai oomblik weer klein word Aai dis so lekker maar ‘n baba slaap nooit Ek maak jou nie bang nie maar jy maak hom self groot Daar kom ‘n oomblik Waar die koel deur die kerk is En nou stoot jy ‘n pram rond Asof dit nou ‘n werk is En jou lewe is nou hier Want daai oomblik was duur So ek sê pasop, pasop, pasop vir die kieme Pasop, pasop vir die stokstywe rieme Pasop, pasop dis waar babas vandaan kom Want spyt kom so vining maar spyt kan ook laat kom Pasop, pasop as die oomblik te groot word Staan op doen push-ups dat daai oomblik weer klein word Aai dis so lekker maar ‘n baba slaap nooit Ek maak jou nie bang nie maar jy maak hom self Jy maak hom self Jy maak hom self groot

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store