Mika Se Song

Jak de Priester

Jou lewe is ‘n journey Jy gaan baie lesse leer As jy val is nie die einde nie Maar as jy opstaan word jy meer Geld maak jou nie ryk nie Maar daar sonder is ook sleg Maar gaan reis eers deur die wêreld Dat jou oë wyd oop kan gaan Bel vir my, bel vir ma En bly lief vir Afrikaans Maar leer ook ander tale praat Lief die oomblik vat ‘n kans Want jy’s kaptein Van jou eie skip Jy’s die toergids na jou hart se punt Jy’s die sleutel Tot jou happiness Jy's die paspoort ek gaan jou mis Geniet jou lig blou oë Ja die wêreld hou daarvan Maar mag jy diep in mense kyk Mag jy omgee en verstaan Bly soms stil maak geraas Skree jou naam uit oor die berge Maak vrede met wat jou binne pla Jy wil nie swaar begasie dra nie Jy’s kaptein Van jou eie skip Jy’s die toergids na jou hart se punt Jy’s die sleutel Tot jou happiness Jy’s die paspoort ek gaan jou mis Gaan gereeld London toe Loop oor Waterloo se brug Staan jy stil in die middel Kyk na die Thames Rivier die brug Weet dan goed ek en jou ma Ja ons spore lê ook daar Hand aan hand toe ons jonk was Met baie drome en mekaar Speel klavier, speel kitaar Want as jy weer kyk is jy daar Loop jy man alleen in die wêreld Sing jy liedjies uit jou hart Jy’s kaptein Van jou eie skip Jy’s die toergids na jou hart se punt Jy’s die sluetel Tot jou happiness Jy's die paspoort Gaan jou mis

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store