Kyk In My Oe

Jak de Priester

Ek wil vir jou die sirkus kry Klein aapies wat by jou kan bly 'n Gymnas wat jou trane weg sal sweef ‘n Tier wat deur ‘n vuur kan spring ‘n Nar wat vir jou ‘n glimlag bring The greatest showman wil ek vir jou gee Want as jy koud kry As jy seer kry Kyk net hier diep in my oë Dan vlieg ons twee weg Na die hemel daar bo Ons sal sweef deur die Melkweg Jou hare aan die sterre vleg Maar kyk net hier diep in my oë Dan dans ons twee eindeloos Met die sterre daar bo Sonder traan sonder pyn Want alles sal verdwyn Kyk net hier diep in my oë Ek het jou so bitter lief Selfs liewer as die grootste lief Sonder jou sou my wêreld kon vergaan Ek sal vir jou ‘n oorlog veg Jy is vas hier aan my hart gevleg Ek wil stories, ek wil gedigte vir jou lees Want as jy koud kry As jy seer kry Kyk net hier diep in my oë Dan vlieg ons twee weg Na die hemel daar bo Ons sal sweef deur die Melkweg Jou hare aan die sterre vleg Maar kyk net hier diep in my oë Dan dans ons twee eindeloos Met die sterre daar bo Sonder traan sonder pyn Want alles sal verdwyn Kyk net hier diep in my oë Jy is die tema van my liedjie jy Terwyl ons hier op aarde bly Sal ek die drake om jou met kaal hande beveg Ek is jou droomvanger wat slegte drome vang Die mooiste drome wil ek om jou hang Wil al die blomme in die wêreld vir jou gee Vir jou gee

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store