Wen Of Verloor

Jak de Priester

Jy staan op die drumpel van oorwinning As jy hierdie punt nog kry Dan is jy alles Jy’s die wêreld se hero Jy staan op die drumpel van oorwinning As jy hierdie punt nie kry nie Dan is jy niks Jy’s die wêreld se zero Want vir meeste gaan dit net oor wen of verloor As jy wen is jy alles, sal jy harte bekoor Maar as jy val is jy niks Is jy die wêreld se zero Maar ‘n ware champion kan wanneer hy val Opstaan uit die modder, sy trots hom help Om weer te probeer om verder te gaan Om die wêreld se stemme om hom stil te maak Jy staan op die drumpel van oorwinning As jy hierdie punt nog kry Dan is jy alles Jy’s die wêreld se hero Jy staan op die drumpel van oorwinning As jy hierdie punt nie kry nie Dan is jy niks Jy’s die wêreld se zero Want vir die meeste gaan dit net oor wen of verloor As jy wen is jy alles, sal jy harte bekoor Maar as jy val is jy niks Is jy die wêreld se zero Maar ‘n ware champion kan soms ook verloor Soms gaan jy struikel, soms harte bekoor Maar dit maak jou net sterker Of jy nou wen of verloor Jy staan op die drumpel van oorwinning As jy hierdie punt nog kry Dan is jy alles Jy’s die wêreld se hero Jy staan op die drumpel van oorwinning As jy hierdie punt nie kry nie Vergeet van die wêreld Want jy bly my hero

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store