Afrikaans My Taal

Jak de Priester

Ek ontmoet haar in London Oppad werk toe naby Piccadilly Terwyl die mense kom en gaan Almal praat in tale Ek vind my verlange In Ingrid Jonker se bestaan En êrens langs 'n stasie loop ek Soekend met die liedjies In my oorfone En met 'n travel kaart in my hand Ons sing van Hillbrow en Pretoria Sy loop die pad alleen my love Maar ek loop saam Mmm ek loop saam Ek het jou lief Ek het jou lief my moeder taal Ek het jou lief Ek het jou lief my mooiste taal Ek het jou lief Jy is 'n vrou jy dans soms kaal En as ek oud word hier op aarde En die engele kom my haal Het ek jou lief Ek het jou lief my moeder taal Slaap een nag in Walles Ek was platsak in 'n slaapsak Langs 'n supermark se muur Ek bly wakker in die donker Môre oggend vroeg Kry die bus my hier Ek luister Kerkorrel en Strijdom Laurika Rauch en Koos Kombuis Met elke liedjie kom ek huis toe Dit is my taal en ek voel tuis Ek het jou lief Ek het jou lief my moeder taal Ek het jou lief Ek het jou lief my mooiste taal Ek het jou lief Jy’s 'n vrou jy dans soms kaal En as ek oud word hier op aarde En die engele kom my haal Het ek jou lief Ek het jou lief my moeder taal Sy't blomme in haar hare As sy omkyk deur die lanings van sy hart Sy draai lemoene in 'n maandtjie Wat sy gepluk het By die wingerd van sy hart Sy roep die wolke uit die hemel Sy dans die reën dans Met die trane in sy oë Sy hou 'n baba in haar arms Sy leer hom woorde leer hom glo Mmm sy leer hom glo Ek het jou lief Ek het jou lief my moeder taal Ek het jou lief Ek het jou lief my mooiste taal Ek het jou lief Jy is 'n vrou jy dans soms kaal En as ek oud word hier op aarde En die engele kom my haal Het ek jou lief Ek het jou lief my moeder taal My moeder taal Ek het jou lief my moeder taal

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store