News Cafe

Jak de Priester

Ek onthou nog daardie dag Ek het lank gesit en wag Voor jy instap by die News Cafe se deur Jou denim het so stuif gesit Ek moes verself beheers aan dit Jou hare het gewaai in die wind Jou oë was blouer as die see Jou lippe soeter as my tee Jou Calvin Klein parfuum het my verlam En ek was bewerig ontstabiel Met 'n ou kar en ‘n lae profiel Gereed om my hart vir jou te gee En daar is pyn Pyn in my hart net oor jou Pyn in my hart sonder jou Pyn in my hart wat ons liefde onthou En daar is pyn Pyn in my hart want ek rou Pyn in my hart net oor jou Pyn in my hart sonder jou Ek onthou nog daardie dag Ek het lank gesit en wag Ek het gewonder of jy enigsins nog kom? Ek wou nie sms nie Want ek wou jou nie verpes nie Ek het rustig maar gesit en net gewag Gemaak of ek besig lyk My hart het in my keel beswyt Toe jy instap by die News Cafe se deur Ek het gehyperventilate Soos wasem teen ‘n venster ruit Die oomblik was net te groot vir my En daar is pyn Pyn in my hart net oor jou Pyn in my hart sonder jou Pyn in my hart wat ons liefde onthou En daar is pyn Pyn in my hart want ek rou Pyn in my hart net oor jou Pyn in my hart sonder jou Ek onthou nog daardie dag Toe jy weer uitstap by die deur Die News Cafe vol mense En jou denim was geskeur Maar ek wens ek kon jou keer my liefling Ek wens ek on jou keer En daar is pyn Pyn in my hart net oor jou Pyn in my hart sonder jou Pyn in my hart wat ons liefde onthou En ek het pyn Pyn in my hart net oor jou Pyn in my hart sonder jou Pyn in my hart wat ons liefde onthou En daar is pyn Pyn in my hart want ek rou Pyn in my hart net oor jou Pyn in my hart sonder jou

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store