N1 Van My Hart

Jak de Priester

Vanaand lê my hart op die N1 Van Pretoria tot in die Kaap Deur die hitte van die Klein Karoo As jy rustig hier langs my slaap Jy was beautiful soos wat die digters skruif In Beaufort Wes se straat Ons het vuur gemaak onder die hemelruim en Goedkoop wyn gedrink Daar’s ‘n stukkie van my hart in Pretoria Daar’s ‘n stukkie van my hart by jou ‘n Stukkie van my hart lê in Bloemfontein Nog ‘n stukkie van my hart lê by jou ‘n Stukkie van my hart in Namakwaland Daars ‘n stukkie van my hart by jou ‘n Stukkie van my hart bo op Tafelberg Baie stukkies van my hart lê by jou Liefde is ‘n roadtrip jy kan dit nooit beplan As mense by mekaar uitkom en die hart musiek verlang Maar deurmekaar terwyl ons leef en Sê ek het jou lief Koop vir haar blomme terwyl sy leef en Skryf ‘n liefdes brief Daar’s ‘n stukkie van my hart in Pretoria Daar’s ‘n stukkie van my hart by jou ‘n Stukkie van my hart lê in Bloemfontein Nog ‘n stukkie van my hart lê by jou ‘n Stukkie van my hart in Namakwaland Daar’s ‘n stukkie van my hart by jou ‘n Stukkie van my hart bo op Tafelberg Baie stukkies van my hart lê by jou Maar vanaand lê my hart op die N1 Want die tyd het gekom en gegaan As ek dink aan gister het ons oud geword Oor my wang ryloop ‘n traan Maar deurmekaar terwyl ons leef en Sê ek het jou lief Koop vir haar blomme terwyl sy leef en Skryf ‘n liefdes brief Daar’s ‘n stukkie van my hart in Pretoria Daar’s ‘n stukkie van my hart by jou ‘n Stukkie van my hart lê in Bloemfontein Nog ‘n stukkie van my hart lê by jou ‘n Stukkie van my hart in Namakwaland Daars ‘n stukkie van my hart by jou ‘n Stukkie van my hart bo op Tafelberg Baie stukkies van my hart lê by jou Pluk vir haar blomme terwyl sy leef en Skryf ‘n liefdes brief

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store