Hier Kom Die Somer

Jak de Priester

Hier kom die somer Hier kom die somer Hier kom die sonskyn Dae proe soos rooiwyn uit die hemel van jou mond As my lewe maar ‘n fliek was dan het ek ‘n goeie kans Om met jou te kon gaan backpack of kaalvoet êrens dans Of laat nag in ‘n slaap sak die Karoo se sterre tel Jou oop mond by ‘n vuur soen die maanlig op jou vel As my lewe maar ‘n fliek was sou ek aan jou beloof Ons vat die pad na nêrens ons leef net in geloof En ons swem in water strome besoek die platteland Ons maak net liefdes spore met ons lywe in die sand Hier kom die somer Hier kom die somer Hier kom die sonskyn Dae proe soos rooiwyn Uit die hemel van jou mond Hier kom die somer Hier kom die somer Hier kom die sonskyn Daai proe soos rooiwyn Uit die hemel van jou mond As my lewe maar ‘n fliek was het ek vir jou gesê Daar is baie wat ek so graag van jou liefde sou wou hê Ons klim die Eiffel Toring ons slaap soms op ‘n trein Ons huur ‘n Kaapse woonstel al is dit bitter klein Hier kom die somer Hier kom die somer Hier kom die son skyn Dae proe soos rooiwyn Uit die hemel van jou mond Hier kom die somer Hier kom die somer Hier kom die son skyn Dae proe soos rooiwyn Uit die hemel van jou mond As my lewe maar ‘n fliek was het ek vir jou gesê Dat ek alleen reg hierdie somer op jou liefde sou wou hê En elke aand net mal gaan met ons hande in die lug Gedigte uit my hart skryf met ‘n koki op jou rug Hier kom die somer Hier kom die somer Hier kom die son skyn Dae proe soos rooiwyn Uit die hemel van jou mond Hier kom die somer Hier kom die somer Hier kom die son skyn Dae proe soos rooiwyn Uit die hemel van jou mond Hier kom die sonskyn Dae proe soos rooiwyn Uit die hemel van jou mond

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store