Op My Ou Ramkietjie

D.Ozi

Op my ou Ramkietjie met nog net een snaar Speel ek in die maanlig Deurmekaar As die maan my aanhoor En die sterretjies knik Dan speel ek kordaat voort In my skik Op my ou ramkietjie met nog net een snaar Speel ek in die maanskyn Deurmekaar

Written by: Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Create your own version of your favorite music.

Sing now

Kanto is available on:

google-playapp-storehuawei-store